Patricia die wonderhen

Oorspronkelijke prijs was: 3.00 €.Huidige prijs is: 0.90 €.
Zur Kasse
SKU: 133bol1785742074

Beschrijving

Patricia die wonderhen

Bo-op die boonste handdoek lê ’n eier. Nie sommer enige eier nie. Nee. Dis ’n buitengewone hoendereier met ’n gekleurde blokkiespatroon op.

Patricia is ’n hen met ’n geheim. Sy is ’n wonderhen.

Volg net haar hoenderspore …